Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin6 Eiertjies

Woza weekend! Onthou maats, jy kan elke week op Watkykjy wen. In fact – jy het fokken twee kanse om elke week op Watkykjy te wen – elke Vrydag wanneer ons duik en aan die einde van elke SuperBru rondte op ons pool gee ons ‘n free vape juice weg aan die bra wat die Yellow Cap vir die week dra. Details onder die simpel fokken prentjie…
kom-ons-duik-3-maart

Julle het die afgelope twee weke ge-vote vir wen flavours en sover het Mango en Spanspek die bossie blomme gevang. Dis nou tyd vir die volgende rondte votes en hierdie week moet julle vir iets anders as die vorige twee wenners stem. Die flavour wat die meeste votes in die comments kry voor Sondagaand, word na een van julle gestuur wat vir die flavour van die week ge-vote het.

Vote vir enige flavour in die comments (hehalwe dié wat as vorige wenners aangedui is).
Maak seker jy comment met ‘n legit e-mail adres sodat ons jou kan kontak.
Dui aan of jy 0 mg, 3mg of 6mg wil wen, indien jy die wenner sou wees.

PS:
Vorige week se wenner – ons het nie van jou vergeet nie. Jy bly net op ‘n weird, afgeleë plek en jou stuff is op pad. Jy het ‘n lekker CD ook gewen.

PPS: Ons het vir maar nog 6 exciting flavours in stock gesit en doen volgende maand weer so. Ons het nou ‘n totaal van 18 verskillende geure om van te kies.
#WatVapeJy

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Comments

    1. Author
      griffin

      Pynappel het het hierdie week gewen en die wenner is Flippie! Check jou inbox vir details.

    Gooi Comment