Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Hi,
Hierdie een in Fourways gewaar.
Groete,
Francois

Hi daar,
In my opinie is alle vanity plates zef. Die een redeem homself darem. Gespot in Plett.
André

Op ‘n kar ge spot in Midrand
Etienne

Kom ons ski so bietjie in Bloem se strate!

Mooi, Netwerk24. 10/10 vir p(r)oeflees. Enetjie vir Wwatkykjy se werfie.
André

Gesien in Kumasi, Ghana.
The Blunt Bodkin

Lekker zef in Gordonsbaai!
Frikkie

Hierdie was op live TV! Teamwork Vs Outstanding Teamwork.
Jacques

Gespot in PE. Een vir jou, Griffin – absolute SPOTless Zephyr van way back who knows when.
Prof. Bokdrol

Amfiteater vernoem na daai ou wat ons land run
Biased Beard

Really, Cape Town? #SpitOrSwallow
Melt


Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment