Alessandra Ambrosio – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Alessandra Ambrosio is ‘n moerse hot Victoria’s Secret model van Brazil af. Alles aan haar is natural, behalwe haar ore (soortvan) – sy het op ‘n jong ouderdom aan haar ore laat werk om dit minder bak te laat lyk en dit was ‘n fokop vir omtrent 2 jaar lank. Dit het haar heeltemal van enige cosmetic surgery afgesit. Haar ma het haar seker getune: “Ja, jy’t mos nie fokken ore nie!”

Tit-bits:
Toe sy die eerste keer in New York aangekom het het haar mede model-tjommies van Brazil haar uitgehelp. Gisele Bündchen het haar met ‘n blyplekkie uitgesort en Adriana Lima het haar gehelp om Engels te vertaal. Jirre, om die kussing te wees in die pillow fight met daai drie dames….
**EXCLUSIVE** Alessandra Ambrosio shows off her Christmas cheer as she hits the beach in a festive red bikini and antlers for a Victoria's Secret photo shoot alessandra-ambrosio-cleavage alessandra-ambrosio-clothed alessandra-ambrosio-hot-and-sweaty alessandra-ambrosio-hot-ass alessandra-ambrosio-indian-outfit alessandra-ambrosio-naked alessandra-ambrosio-normal

alessandra-ambrosio-see-trough

Deel met jou tjommies!

    griffinAlessandra Ambrosio – Woensdag se warm bokkie

    Comments

    1. Hendrikkie

      Jirre, daar kom ek nou so bietjie in my broek…..

    Gooi Comment