Zooey Deschanel – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Haar pappa was agter die kameras met The Passion of the Christ en haar mamma was in Twin Peaks. Jy ken haar van TV reeks soos New Girl, Broolyn Nine-Nine, Bones, Weeds en ‘n kakhuis vol movies. Zooey Deschanel het haar groot break in Veronic’as Closet gekry toe sy 17 was en het nie terug gekyk nie. O ja, en sy lyk nogal fokken baie na Katy Perry, of hoe?

Tit-bits:
Sy en Kate Hudson was in dieselfde hoërskool
Sy kan klavier en ukelele jol
Sy was in The Offspring’s se music video vir die song, “She’s Got Issues”

zooey-deschanel-and-katy-perry zooey-deschanel-big-eyes zooey-deschanel-black-and-white zooey-deschanel-classy zooey-deschanel-hot zooey-deschanel-jersry zooey-deschanel-pretty-dress zooey-deschanel-see-through zooey-deschanel-sexy

Deel met jou tjommies!

    griffinZooey Deschanel – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment