Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin1 Eiertjies

Tune ons jou zef vakansiekiekies en sweef dit oor na griffin@watkykjy.co.za. Dihael is ‘n gereelde contributer op Watkykjy en het ‘n kakhuis vol zefspotter kiekies ingestuur wat hy regoor SA afgeneem het oor die laaste paar maande. Ons breek dit op in so paar chucks en spread dit uit soos Nutella oor die volgende paar weke…
ac-cobra-zef cigars-wp gwaai-shop hashtag-wp laundry-lorry marie-biscuit pappie-col-golf v-dub-cool woman-gp-audi zef-haarstyl

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Comments

    1. Gys

      Ek dink ons moet zef herdefinieer. Ek verstaan nie hoekom omtrent die helfde vd fotos zef is nie. Help my verstaan asb.

    Gooi Comment