Purely Pretoria Bierfees, hierdie Saterdag!

In Watkykjy Gigs deur griffin1 Eiertjies

Die idee agter die Purely Pretoria Bierfees is net soos die naam sê:
Pretoria Breweries en Pretoria Bands.
https://www.facebook.com/Purely-Pretoria-282156945490515/

Dit is ‘n free Bierfees niks van hierdie “betaal R150 voor jy nog eers ‘n bier gekoop het” stront nie. Jy kan vir jou bierglas koop vir R30 of jy kan uit ‘n free plastic glas drink as jy R30 meer bier wil koop. The choice is yours.

Die Bands vir Die Dag:
11h00: Tian Nienhaber
12h00: Rohan Van As
13h00: Jan Blohm en Niel Nagtrein (Blohmtrein)
14h00: Pedro Barbosa
15h00: Sea Of Green
16h00: Azurdee and The Blue River Band

En dit alles for free! Jy moet net bier koop. Dit vind plaas in Hazeldean Valley by die Cowhouse Market, so check www.cowhousemarket.co.za vir directions. Daar is net 1500 glase, so as jy wil seker maak jy kry een, gaan boek solank julle glase by:
http://entripro.com/hazeldean

Watkykjy gee so bietjie free bier we ook:
4 x bierglase met 4 free refills elk, so jy en 3 tjomies kan ‘n paar biere gaan drink, of jy en een tjommie kan gan geswaai raak, of jy kan alleen Saterdag gan verloor teen jou lewer.
Gan like en share die purely Pretoria Bierfees page met die line: “Ek gan Saterdag bietjie Pretoria Bier Drink en Pretoria Bands kyk by Purely Pretoria.”
Die mense sal ‘n wenner kies en jou tune.
purely-pretoria-beer-fest

Deel met jou tjommies!

    griffinPurely Pretoria Bierfees, hierdie Saterdag!

    Comments

    Gooi Comment