Danielle Harris – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Danielle Harris act al van kleins af en was een van daai talented child actors van die 80s en 90s wat in movies soos The Last Boyscout (befok) en Free Willy (eeeuw) ge-act het asook omtrent elke Halloween movie wat uitgekom het. Sy het byvoorbeeld haar 11de en 12de verjaarsdae op die set van onderskeidelik Halloween 4: The Return of Michael Myers (1988) en Halloween 5 (1989) spandeer. Verder is sy in ‘n moerse string ander movies en TV reekse ook, amper elke jaar.

Tit-bits:
Sy word as een van die modernde “scream queens” van Hollywood gereken omdat sy so horror-befok is.
In die 90s het ‘n obsessed fan haar ge-stalk en briewe na haar huis toe gestuur wat tune hy gaan haar vermoor. Die siek fok is eventually ge-arresteer omdat hy met ‘n haelgeweer by haar huis opgedaag het. Fokken crazy shit.

Hier is so bietjie van ‘n filmreel van haar werk:

En hierso staan en praat sy kak met Rob Zombie tydens ‘n filming break.

danielle-harris-ass danielle-harris-bodypaint danielle-harris-boobs-druk-tee-nmekaar danielle-harris-deurkyn-truitjie danielle-harris-en-haar-maatjies danielle-harris-handskoentjie danielle-harris-lekker-bene danielle-harris-ligte-veertjie danielle-harris-mooi-tattoos danielle-harris-onderklere danielle-harris-queen-of-scream

Deel met jou tjommies!

    griffinDanielle Harris – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment