So paar zef kiekies…

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Pensioners! Great news. You can get washed for only R40!
Prof. Bokdrol
pensioners-bokdrolDis hoe ons rol in die noorde
Reinhardt
rol-in-die-noordeOns sorteer jou kak uit
Corné
ons-sorteer-jou-kak-uitI spotted some zef!
Loki
lokiDie ergste ding wat Apartheid ooit opgelwer het. Snaaks die hipsters dra dit nog nie…
Magdil
safariDie beast gespot by Kollonade….
Reinhardt
kollonadeDag Griff,
Gespot in PE. Nee kyk, hierdie dude se parkeertegniek is so kak soos die cabbie wat hy ry. Red my siel. Of syne, eerder. Nee werklik – standaarde, mense; standaarde…
Groete,
Prof. Bokdrol
bokdrol-peNet Coke, melk en Amarak kom in 2 liter…
Riaan
coke-kom-in-2-liter-riaanHi daar
Ek is nie heeltemal seker hoe om iets te submit vir Zefspotters nie, maar hier is ‘n enigma wat ons teëgekom het in Queenswood, Pretoria. My kêrel noem hom die Parkmaster.
Elmari
parkmasterHierdie trek lorrie in PTA gespot. Hoop nie hulle naai jou in die hol as jy met hulle besigheid doen nie….
Hendrik
gay-transportI can like to be wearing a Mr Price pant…
Riaan
riaan-grobler

griffinSo paar zef kiekies…

Gooi Comment