Hi daar,
Hierdie outjie gespot net buite Polokwane laas naweek.
Groete,
Eugene
Howzit
My broer en oom tune my noudie dag dat Norrefok ‘n plek in Rusland is, ek skiem toe ek google dit. Ek kry toe fokkol promising hits en verander die spelling na Norrafok toe. Toe kom ek op hierdie juweel af.
http://www.norafok.com/nora/
My Fok Norra! kan jy dit nou oorvertel?
Rambo
AK47
Ludwig
Soos in Nederland gesien…
Paulus
Midrand se mense
Arnold
Hey Griffin
Hier in die Woesrand kry ons nie blou ballas nie, ons koop dit.
Groete
Oupa
Zefspotting in Griekeland, this oke parks a bit kak…
Lance
O jirre, what is this, Pretoria?
Tessa
So paar kakkerige Olimpiele spelers se naampies
Greg
Korea is die fok in vir Suid-Afrika
Theunis
My ouers het getune ek kan enigiets word, toe word ek ballas
Haaie wys hulle aptyt vir hol(naai)?
Japie
Watkykjy staan op 931,697 post views in totaal sedert 1 November, 2019.