PK van die maand: Mbkaks, Razmatazz, minister of Beyoncé. Daai ou.

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

PK van die maand: Augustus 2016 PK. Afkorting vir perdekrag. Of poskantoor. Maar hier by Watkykjy, verkies ons die Poesklap-weergawe. En elke maand gaan ons een lekker stywe PK uitdeel aan iemand wat uit sy of haar pad gegaan het om die nasie kollektief af te pis. Soos in fokken all-the-way pappa.

Wie is die derde ontvanger van hierdie gesogte toekenning? Fokkol. Fokkol Mbalula. Ons befaamde Minister van Spot. Ek bedoel Sport. Wat ‘n totale fokken mors van suurstof. Ou Fokkol laat mos nie ‘n oomblik verbygaan om sy integriteit (of gebrek daaraan) te wys nie. En hy dink mos hy het ‘n meestersgraad in sosiale media. Vragie: Wat is vinniger as Caster Semenya se tyd van 1 minnut 55 sekondes in die 800m by die Olimpiese Spele? Antwoordjie: Fokkol Mbalula se response time om in te klim onder atlete wat hom aanvat oor goed. Vra maar vir Sunette Viljoen, ons silwermedalje-wenner wat nie skroom om hom aan te vat oor sy hantering van die sportportefeulje nie. En met die nuus dat Rusland nou ook by die Paralimpiese Spele verbied is, wil ek graag voorstel ou Fokkol bied aan dat hy namens hulle sal deelneem. Want as daar nou iemand is wat ‘n verlammende effek het op sport, is dit nou die ou kont.
Fikile-Mbalula poesklap van die maand

Deel met jou tjommies!

    PK MalherbePK van die maand: Mbkaks, Razmatazz, minister of Beyoncé. Daai ou.

    Gooi Comment