Rashida Jones – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Hierdie is nou vir jou een interesting goose. Op 40 is sy steeds kakwarm maar dis probably haar cute factor wat haar nog meer aantrekliker maak. Jy het haar in movies soos I Love You, Man en The Social Network gesien en verder in TV reekse soos Boston Public, Saturday Night Live, The Office, Parks and Recreation en meer onlangs, Angie Tribeca, ‘n kaksnaakse slapstick cop comedy show wat nou al by season 2 trek. As jy van classic slapstick movies soos Space Balls, Naked Gun en Top Secret gehou het, is hierdie TV reeks vir jou

Hier is Angie Tribeca se trailer:

Tit-bits:
Rashida is Quincy Jones se dogter, so sy sou nie ‘n fok kon regkom in die ou Suid-Afrika nie. Quincy word gereken as een van die grootste brasse in musiek en TV geskiedenis. Haar ma is Peggy Lipton en op 70-jarige ouderdom is die ou stoof steeds ‘n looker. Krimpiekraalboners all around.
Tupac Shakur was verloof gewees aan haar sussie, Kidada Jones (wat ook fokken warm is)
rashida jones awesome ass rashida jones baie cute rashida jones bed rashida jones lingerie rashida jones mooi bene rashida jones naai stoel rashida jones nipples skyn deur rashida jones pose op stoel rashida jones swart nommertjie rashida jones swemklere rashida jones underwear

griffinRashida Jones – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment