Nicola Peltz – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Raait, lyk of ons maar weer terug is by die internasionale bokkies. Julle gooses stuur mos nie vir ons goete nie. Cindy se kiekies het moerse goed gedoen verlede week- lyk of dit tans die nommer 1 post op Watkykjy is.

Aaaanyway….

Nicola Peltz het so tien jaar terug in die Hollywod scene opgedaag met kakkerige rolle in movies soos Deck The Halls en Harold voor sy dit big time geslaan het in 2010 met ‘n lekker rol in The Last Airbender. Sy was toe nog ‘n tiener gewees maar het in 2013 vir haarself begin naam maak as die karakter van Bradley Martin in Bates Motel – weirdly enough lyk sy nogal bietjie soos Norman Bates se koekoes mamma, skiem julle nie so nie? Daarna het julle haar probably in Transformers: Age of Extinction  te siene gekry.

Tit-bits:
Haar ouers was kakbesig onder die lakens – sy is die jongste van agt kinders.
Sy het Tai Chi opgeswot vir haar rol in The Last Airbender.
Sy was in een van Miley Cyrus se music videos back in the day – voor Miley haarself op stage begin vinger het met whatever sy in die hande kon kry

Jirre, siesa. Miley maak tos musiek. Haar enigste mooi liedjie was daai een oor die rugbybal.
“I came in so a ruuuuuuuugby baaaaalll !!”
nicola peltz bikini nicola peltz klap skyf nicola peltz leather dreass nicola peltz lekker kanne nicola peltz maak swembadskoon nicola peltz moemfie nicola peltz nice ass nicola peltz office dress nicola peltz poeshoed nicola peltz sofisticated nicola peltz topless nicola peltz transformers nicola peltz yoga

Deel met jou tjommies!

    griffinNicola Peltz – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment