Uiteindelik het iemand dit goed gedink om ‘n doccie te maak oor The Springbok Nude Girls, een van SA se grootste rock bands. Fokkit, hierdie lyk of dit kiefpiele gaan wees. Dit gaan dik memories terugbring. Kan jy onthou waar jy hulle die eerste keer live gesien het? Vir ons gomgatte was dit in McCoy’s in Snortoria. Fokken goeie tye.
Check die trailer!
Hierdie post is 78 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,184,348 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Hierdie gaan epic wees – sulke memories … waar sien ons dit? Op die betaalkanaal?