Taxi Violence trek heavy Carte Blanche op ons

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Terug in 2014 het Taxi Violence hulle tiende verjaardag gevier deur hulle vyfde studio album, Tenfold uit te bring. Dit het in 2015 ‘n SAMA nomination gescore in die ‘Best Rock Album’ kategorie en sedert die album se launch het hulle music videos uitgebring vir Beaten by the Gun en Lazy Day. Die ouens is nou weer terug met nog ‘n video vir Stuck in a Rut, ‘n tune wat net sowel Carte Blanche se nuwe theme song kan wees en gaan oor daai diep groef waarin jy jouself bevind en voel asof jy nie daarvan kan ontnsap nie. Wanneer jy stuck in a rut is en dit hoogtyd is dat jy jouself aan jou bootstraps optel en die kak van jou skouers afskud.

Vir ‘n limited tydperk kan jy die tune ook for free download hierso en saam huil omdat dit Maandag is. Die lyrics is ook onder die video as jy jouself super ongelukkig wil maak.

Stuck in a rut
Stuck here for good?
Stuck in a rut by myself
What am I to do?
By myself
A new day breaks and it’s always the same
From the sunrise ‘till my eyes close
Without change
What am I to do?
It’s the same old thing
We keep asking ourselves
How do we get out of this prison?
To the other side
What am I to do?
It’s the same old thing
We keep asking ourselves
I’m stuck in a rut
Stuck in a rut for good

Deel met jou tjommies!

    griffinTaxi Violence trek heavy Carte Blanche op ons

    Gooi Comment