Selena Gomez – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin2 Eiertjies

Selena Gomez is een van daai former child actors wat deur die Disney worsmajien gedruk is en finally aan die ander kant uitgekom het met ‘n suksesvolle music career. Sy sluit aan by outjies soos Britney Spears, Miley Cyrus, Jonas Brothers, Justin Timberlake, Christina Aguilera, Demi Lovato en Hilary Duff.

Sy het haar big break gekry op Wizards Of Waverly Place nadat sy met Barney And Friends uitgehang het. Jirre, skaam. Daarna het sy haar musiekloopbaan ge-launch en alhoewel dance pop die laaste ding is waarna jy behoort te luister is hierdie beat heel aanvaarbaar om op te broeknaai:

Tit-bits:
Haar pappa is Mexican en haar mamma is Italian en dit het gesorg vir haar lekker looks.
Sy het haar darem redeem deur in drie cool movies te act: Hotel Transylvania, Hotel Transylvania 2 en Horton Hears a Who!
In laasgenoemde was sy Steve Carell se karakter se dogter maar het hom nooit ontmoet nie.

Hier is so paar kiekies van die ou dingetjie:
selena gomez by trein in vereeniging en smaak dit selena gomez desert vibe selena gomez gq 2016 selena gomez gq cover 2016 selena gomez gq shoot 2016 II selena gomez gq shoot 2016 selena gomez kaalgat selena gomez met sambreel langs pool selena gomez mooi gesig selena gomez onderklere selena gomez stylvol selena gomez wet in pool selena gomez wys haar rok

Deel met jou tjommies!

    griffinSelena Gomez – Woensdag se warm bokkie

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Inderdaad pragtig. As sy haar ID boek saambring, en baie mooi vra, sal die oom dit dalk oorweeg om haar uit te vra vir ‘n milkshake by Wimpy.

    2. WieWeet

      Justin Bieber het haar klaar op gespyker

    Gooi Comment