Post Pop Depression – Iggy Pop

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Iggy pop het ‘n poesharde lewe gehad. No thanks to his own undoing. Die bra is probably onder die 20 mees drugged-out rock stars ooit, maar dit lyk of hy weer sy pad gevind het. Hierdie trailer -vir ‘n doccie lyk fokken interesting en dit smaak my dit gaan dalk sy nuwe album, Post Pop Depression ook cover. Dis sy sewentiende album wat in die geheim record is en deur Josh Homme van Queens of the Stone Age produce. Daar is ook contributions deur Queens of the Stone Age se Dean Fertita en Arctic Monkeys se drummer, Matt Helders.

Gee dit gou-gou ‘n oog of twee…

Deel met jou tjommies!

    griffinPost Pop Depression – Iggy Pop

    Gooi Comment