Miranda Kerr – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Daar kom nie juis lekker goed uit Australia nie. Gaan maak enige kas in jou huis oop en neem ‘n foto van enige iets kief wat in Australia gemaak is. Of enige iets cool wat jy besit wat in Oz vervaardig is. Fokol, right? Daai boomerang of geblikte koala wat jou neef saamgebring het vir krismis tel nie, hoor. Check jou klere labels. Check jou tech shit. Meeste van die kak kom uit China uit. Fok, even die cool shit wat jy in Amerika kan koop kom uit China uit. Australia is baie soos Suid-Afrika. Kak fokken zef. Case in point, kyk gerus na hierdie video van Housos. Wat, ken jy dit nie? Gaan download sommer dadelik die eerste series.

Ons trek net jou piel, man. Natuurlik kom daar lekker goeters uit Oz uit. Soos Kylie Minogue. Maar daai goose al oud genoeg om jou ouma te wees, so kom ons introduce jou aan ‘n nuwe bokkie, Miranda Kerr. Sy is ‘n Vic Secret model. En jy spreek natuurlik haar van uit as grrrrrrrr!

Geniet die kiekies. O ja, en tune ons wat jy van Housos skiem?
1498_miranda_kerr 1675_miranda_kerr 464585 Excellent-Miranda-Kerr-Wallpaper loffmqruqodrjhrbbcgp miranda_kerr-wallpaper-1280x768 Miranda-Kerr_The-Edit_04 Miranda-Kerr3-1920x1080 MirandaKerr17-754124 miranda-kerr-beautiful-wallpaper miranda-kerr-hot-wallpaper-in-linegerie-hot-fd3b06f899e496c55baee2c0e1a460f3-large-41223 miranda-kerr-wallpaper-1920x1080 most-popular-model-miranda-kerr-high-resolution-wallpaper-download-miranda-kerr-pictures-free

Deel met jou tjommies!

    griffinMiranda Kerr – Woensdag se warm bokkie

    Comments

    1. Stokstyf

      Mooi was nognooit lelik nie, en daai goose is moooooooooooi!!!!!!

    Gooi Comment