Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Afriglish op sy beste
Oosie
afringlishHoe is jy ‘n mania in ‘n Ki-a??
Magdil
maniaRook ‘n tekkie
Joburg Jon
rook tekkieAnd it had to be a BMW, né? Nice of him to at least apologise upfront for driving like a doos.
Prof Bokdrol
bokdrol

Check hom!
Francois
watkykjyOooh yes baby!
Conrad
conrd 1conrad 2Nice. Also please note there is no plastic bag/KFC box/cooldrink bottle/etc. fairy either
Prof Bokdrol
poop fairieMense van Pretoria
Magdil
Mense van PretoriaIs dit vir #spectakel?
Ro
rokaJirre nee…almal weet sex sells, maar brood? Fokkit. Plaas noem hulle dit PompHaarNickel
Prof Bokdrol
pomp haarHoe weet jy ñ bra is van Pretoria af as hy in Kempton bly?
Henry
kempton pretoriaHi Griff
Hier is n foto vir zefspotters het hom raak geloop tussen Hopefield en Moorreesburg.
moreesburgen dan n link van n vid wat my buddies my amper brand gesteek het, was paasnaweek en die drank het soos water gevloei.
Arno

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment