Gucci Coochie – Die Antwoord

In Die Antwoord deur griffinRek jou bek

Die Antwoord se nuutste track, Gucci Coochie is ‘n collab met Dita Von Teese, een van Marilyn Manson se ex-gooste. Check ook hieronder vir ‘n video teaser waarin jy so bietjie sideboob action kry en ‘n halwe nippel of twee van Mevrou Teese kan kokkenodge. Sy’t nogal lekker kanne. O ja, en luister na die tune as jy wil. Dit gaan basically oor Yo-Landi se poes wat sy as currency gebruik. You know, the usual.

dita von teese

Hier is nogge kiekie van Dita. Loop skommel…dita von teese 2

Hierdie post is 200 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,193,208 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGucci Coochie – Die Antwoord

Gooi Comment