Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

One live, life it!
Billy
one live life itGevaarlike geel mobiel op die WesKus pad gespot.
Palatzo
palatzoGespot in brackenfell
Piet skiet
Gespot in brackenfelGesien naby Randfontein….
Chris
sap funerals chrisHi,
Het die op DSTV Now app gespot toe ek Game of Thrones wou kyk.
Cheers
dstvGod’s boy. Gespot in Joburg iewers. Wonder of die jirre weet waar sy seun rondrits
Seuna
gods boyHierdie ou besef nie dat sy kar eintlik twee Khuzosepype het nie… By die Rigel offramp geneem.
Koos.khuzozeBy die SAUK verby die baas, Hlaudi Motsoeneng se office geloop toe Albert Frost daar was virre interview. Letterlik die koning van van kak TV.
Griffin
king poo

Die Lions het baie kak gemaak die naweek. Hulle fans in Joburg ook.
Gert
lionNutella. Nie net om te vreet nie. Jy kan nou ook jou gevreet daarmee besmeer. Fokweet.
Griffin
nutella

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment