Albert Frost vanaand by Atterbury Teater in Pretoria!

In Watkykjy Gigs deur griffin1 Eiertjies

Julle marabsies werk probably so hard dat julle vergeet het dat more ‘n public holiday is. Vandag is soos ‘n mini Vrydag. Fuck yeah! So slaan uit soos masels by Atterbury Theatre in Snor City vanaand om Albert Frost se show vir sy album launch te kom check. Jy kan tickets by Computicket koop of maybe ‘n kans vat by die deur vanaand – gaan tand miskien iets so 6 bells se kant en maak so paar happe, maar koop maybe eers die kaartjies voor jy geswaai raak. Daar is kaklekker restaurante in like ‘n 20m radius om die teater, in case jy nog nooit daar was nie. Maak ‘n aand daarvan, you know? Worry more oor die kopseer terwyl jy daai illegal nuwe episode van Game Of Thrones kyk. Spoiler alert: dit eindig met Gollum….

Albert se show skop 20:00 af. As jy dit nie vanaand kan maak nie, slat uit by die Goodluck Bar in Joburg moreaand. Dis waar die Gauteng leg van die toer opge-wrap word voor vriend Frost Durbs se kant toe fok vir die res van die toer.

Hier is een van die bra se nuwe tunes wat Saterdag op TuksFM perform is. Dit was ‘n pre-recorded vibe en ons videokamera was daar. So op sy eie. Videokameras is nogal fokken slim deesdae. Kan so kar bestuur en alles self doen…

tuks

Deel met jou tjommies!

    griffinAlbert Frost vanaand by Atterbury Teater in Pretoria!

    Comments

    1. Sam

      Haha, so sien ek een van my publishing studente op Watkykjy – nooit gedink dit sou gebeur. Great Caitlin!

    Gooi Comment