Wat skiem jy van Dustland Express?

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

dustland expressDie ouens van Dustland Express het vir ons hulle video aangestuur – The Poetic Injustice Of Rats. Ons het nie ‘n fokken idee wie hierdie blare van Kaapstad af is nie, maar maybe het jy al van hulle gehoor? Hulle tune hulle genre is Experimental Rock en ons tel so hier en daar bietjie Muse en miskien so bietjie Queen of The Stone Age op by hulle?

Wat skiem julle? Moet ons bietjie verder met hulle gesels en uitvind wat kook daai kant?

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWat skiem jy van Dustland Express?

Comments

  1. Snowi

    Different. A bit Wake to Wonder-ish. Not bad.

Gooi Comment