Thunder Cucumber – William Welfare

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Thunder Cucumber is ons tjommie, William Welfare (hy’t mos nou gaan staan en Engels word so ruk terug) se vierdie music video vanaf sy album, Shunt, wat ook deesdae beskikbaar is op vinyl (http://www.vhmusic.co.za). Ons sit al so rukkie met hierdie outjie en het net heeltemal fokken vergeet om dit met julle te deel. Dis nogal lekker.

Checkityt!

Deel met jou tjommies!

    griffinThunder Cucumber – William Welfare

    Gooi Comment