Karolina Kurkova – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Sodra jy ‘n goose se naam sien wat Russies of Czech klink neem jy aan dat sy ‘n warm bokkie sal wees, soos in die geval met Karolina Kurkova. Sy is ook een van die top supermodels sover dit zak aanbetref. As kind is sy heavy by die skool geterg oor haar lengte (sy is nogal ‘n lang naai teen 1.8m) maar ons skat sy is die een wat laaste lag. Alliepad bank toe. Sy het aanvanklik op Vogue se cover verskyn op die ouderdom van 17 en eventually ‘n Victoria’s Secret Angel geword en later die wêreld aan die brand ge-model vir die groot name.

Tit-bits:
Sy het ‘n rol gekry in G.I. Joe: The Rise of Cobra. Haat karakter was “Cover Girl”, nie iets moerse om oor huistoe te skryf nie, maar aan die ander kant, was jy al even ‘n extra op 7de Laan?
Sy is dik tjommies met Poef Pappa (Sean Combs)

Karolina Kurkova & Alessandra Ambrosio Halloween Costume Fitting befokte skin tone karolina kurkova

Lingerie_Gilrs_www.laba.ws

Lingerie_Gilrs_www.laba.ws

britney look karolina kurkova deurkyn panty karolina kurkova goue belt karolina kurkova kaalgat karolina kurkova lekker blond karolina kurkova lingerie karolina kurkova nat parra karolina kurkova sandparra karolina kurkova silky karolina kurkova strandlyf karolina kurkova wit onderklere karolina kurkova

Deel met jou tjommies!

    griffinKarolina Kurkova – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment