cobie-smulders-smiling-wallpaper

Cobie Smulders – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Hierdie goose het nooit gedink dat sy in acting sou beland het nie. Sy wou ‘n dokter of ‘n marine biologist geword het. Sy het op hoërskool per ongeluk ‘n model begin word omdat sy so fokken mooi is en die acting was ‘n natuurlike gevolg. Julle behoort haar te ken vanaf die kief sitcom, How I Met Your Mother en movies soos Avengers en Captain America: The Winter Soldier.

Tit-bits:
Cobie, soos die Watkykertjies, mak heavy uit van duik. Sy is ‘n certified scuba diver.
Sy is presies twee dae jonger as haar man, Taran Killam.
Nege jaar terug is sy met ovarian kanker gediagnoseer en het twee derdes van haar ovaries verloor. Dokters het gereken dat sy nooit op ‘n natural manier sal pregnant raak nie, maar hulle was verkeerd. Sy het sover twee kinders. Vat so, mediese kenners!

Sy het op ‘n stadium saam met agt models in New York gebly. Sy chat hierso bietjie met daai simpel half-ginger, Conan O’Brien:

Cobie-Smulders cobie-smulders-december-2010-06 Cobie-Smulders-hot cobie-smulders-hot-wallpapers-2ffaed31a62fcea835466bfa0de2a65e-large-264692 cobie-smulders-in-esquire-magazine-march-2014-issue_8 Cobie-Smulders-Photoshoot-Wallpaper cobie-smulders-smiling-wallpaper Cobie-Smulders-style cobie-smulders-topless-womens-health-01

Deel met jou tjommies!

    griffinCobie Smulders – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment