bmx x5

Kry vir jou, jou fokken BMW X5 nool!

In Park soos 'n poes deur griffin3 Eiertjies

Check hierdie doos in Durban. ‘n Silwer BMW X5 tailgate ‘n ou in ‘n VW Polo op die highway. Die bra in die Polo beweeg dan na links om vir Sarel Spuitkak sy onverdiende gap te gee maar die doos het nog so bietjie road rage oor in homself. Hy is regtig baie kwaad oor sy kort piel en haal dit seker uit op almal rondom hom elke dag. Daarna volg ‘n kort demonstrasie van hoekom sulke konte nie kan bestuur nie en die X5 bestuurder raak die pad byster. Letterlik…

Deel met jou tjommies!

    griffinKry vir jou, jou fokken BMW X5 nool!

    Comments

    1. Root

      Lankal ryk ook sien ek!

      Wat is daai? ‘n 15 jaar oue x5 wat hom so dik piel maak? Dink die polo is meer werd as sy karretjie!

    2. Wiki

      Ek wens die poes het heeltemal sy kar afgeskryf! Die sluwe doos! Het jy al ooit so iets in jou lewe gesien? Die arme etter is seker heeltemal impotent met sy verlepde ou pielietjie.

    Gooi Comment