dystopia-groot

Megadeth release hul 15de studio album, Dystopia!

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Thrash metal genre moegoes en pioniers, Megadeth skop 2016 sommer hard af met die release van hulle vyftiende studio album, Dystopia en hy more release (Vrydag, 22 Januarie)! Onder leiding van die band se grootbaas en vocalist, Dave Mustaine het die manne die album in Nashville, Tennessee record (normaalweg die geboortegrond van Amerika se top country vibes). Die bra wat die final mix vir hulle behartig het is Josh Wilbur. Hy was onder andere ook betrokke by albums van Lamb of God, Gojira en Avenged Sevenfold so jy kan genuine ‘n piele plaat verwag.
dystopia-grootDie res van Megadeth se line up sien tans so daarna uit: David “Junior” Ellefson (klap die bass), nuwe member Kiko Loureiro (voorheen van Angra) op guitar, en drummer Chris Adler wat so bietjie ‘n break van Lamb of God gevat het om die manne uit te help met Dystopia se recording. Definitief nuwe energie wat in hierdie album ingeblaas is. Dave Mustain tune ook “There’s an excitement right now that I haven’t felt for a really long time”

Dystopia vleg so bietjie piele met Mustaine se intricate en unieke songwriting styl, hulle trademark leads, poesvinnige riffs en dit is ‘n hat-tip na Megadaeth se roots terwyl hulle terselfetyd bietjie nuwe actions ook ingooi in die mix.

Hierdie toppies het so dertig jaar terug op die scene ontplof en basies ‘n genre invent met hulle eerste album, Killing Is My Business… And Business Is Good! VH1 het onlangs getune die die “Greatest Thrash Metal Debut Album of All Time”. Dis vir baie van ons seker maar debatable, maar daai outjie het wel meer as 38 miljoen albums oor die aarbol verkoop en het hulle ook 11 Grammy nominations besorg. As jy ‘n metalhead en ‘n fan is van hulle werk, behoort jy kak amped te wees oor die nuwe album!

Deel met jou tjommies!

    griffinMegadeth release hul 15de studio album, Dystopia!

    Gooi Comment