slap links

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Sudocream werk vir alles.
Matthys
sudocreamWonder wat wou die tannie van Linden eintlik gehad het…
Magdil
it will doHaai Griffin, hiers vir jou ‘n sjap #zafplate alipat af #JouMaSeBaai aka mosselbaai
Lampies
asshoreJis Griffin,
Wat is meer as baie….poes baie…
Looi hom
Paulus

More Griff,
Maar net soos die hele Kaap
Jacques
slaapstadDie bra is blykbaar bietjie mal…
Faerie Glen Pick ‘n pay
Louis
faerie glen pick n payIncredible Deal, by incredible corruption.
Wiehan
incredible corruptionGespot ok KFC se facebook blad! Lekker dik pielle daar by KFC!
Frans
kfcHi Griff
Wou die ingooi vir al die blare…..
Frans
facebooks-wins-losses-12Slap links en styf regs!
Anton
slap links

Hiers een vir julle Zefspotters, lyk my die mense van Mp weet hoe om dinge te doen
Matthew
Hiers een vir julle Zefspotters, lyk my die mense van Mp weet hoe om dinge te doen - matthew

 

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment