Van Coke Kartel blaas nuwe energie in Johannes Kerkorrel tune

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Van-Coke-Kartel-WatkykjyVan Coke Kartel het nuwe lewe in Johannes Kerkorrel & Die Gereformeerde Blues Band se iconic tune, Energie geblaas op hul nuwe LP/EP met dieselfde naam. Die keuse om hierdie song te record is ‘n persoonlike saak vir Van Coke Kartel. Francois van Coke reken dat die enigste Afrikaanse musiek waarna hulle geluister het toe hulle nog klein snotkoppe was,  Johannes Kerkorrel en Koos Kombuis s’n was. Hulle het gevoel dat dit die enigste musiek was waarmee hulle kon assosieer. Wynand was way back ook sound engineer by sommige van Kerkorrel se shows.

Dis nogal ‘n piele tune in sy revamped format.

Jy kan die vinyl bestel by ons gabbas by http://www.permanentrecord.co.za/ of sommer op iTunes in die hande kry. Die vinyl kan ‘n lekker krismisboks maak, of hoe?

Die video is ge-directed, gefilm en ge-edit deur Fokof drummer Jaco Snakehead Venter. Ons het nie geweet dat die bra eers ‘n fokken kamera kan vashou nie. Goeie werk, my ou!

griffinVan Coke Kartel blaas nuwe energie in Johannes Kerkorrel tune

Gooi Comment