Reporter word deur ‘n stop sign gebliksem. Teen die kop. Toe maak ons ‘n compilation.

In Fokken Zef Videos deur griffinRek jou bek

Heel fokken dramaties report die tannie voor die nuuskamera:
“People have been slaughtered in the water here in Black Rock in Salt Hill, both today and yesterday”
Dis about al wat sy kon uitkry.
Toe poes ‘n stopstraat haar teen die kop.
Toe maak ons maar ‘n appropriate compilation. Met musiek. *UPDATE: Check ook die extended version wat ons byegsit het*

En hier is die extended version:

Deel met jou tjommies!

    griffinReporter word deur ‘n stop sign gebliksem. Teen die kop. Toe maak ons ‘n compilation.

    Gooi Comment