Christmas sucks! That Other Monday Show.

In TOMS deur griffinRek jou bek

TOMS---Xmas-SucksKrismis is net om die draai en vir baie mense is dit ‘n fokop van oorbodigheid en ‘n kakhuis vol ander irritasies. In die nuutste episode van ons relatiewe nuwe YouTube reeks, That Other Monday Show kyk ons na ‘n paar van die redes waarom mense lekker gatties raak vir krismis en die festive season rondom hierdie tyd.

Wat is jou general gevoel oor krismis? Smaak jy dit stukkend, haat jy dit? Of is daar net sekere goed wat jou afpis? Check waarmee jy saamstem en waarmee jy verskil en tune ons…

Share hom gerus met jou tjommies en onthou om aan die nuwe channel te subscribe. O ja, en ons gooi hierdie week ‘n shout-out vir die SPCA. Hulle kak elke feesgety af omdat mense nie na hulle diere kan kyk nie. Omdat sulke mense moerse fokken poephols is. As jy kan, sit bietjie handjie by vir hulle in watter manier ookal moontlik is vir jou. Sharp-sharp.

 

Deel met jou tjommies!

    griffinChristmas sucks! That Other Monday Show.

    Gooi Comment