Blink Stefanus kan nie stil sit nie. Die Blink projek.

In Travel deur griffinRek jou bek

blink stefanus‘n Hele klomp mense het ons al gevra wat van Blink Stefanus geword het. Vir sommige het dit gevoel of hy van die aarbol af verdwyn het. Die waarheid is dat die bra eintlik moerse fokken besig was met travelling. Hy het 14 lande besoek met basies fokol geld. Check, hy’t vir alles betaal met sy eie checques wat hy vir homself laat maak het. Blank cheques waarop hy teken en dan daarmee barter vir whatever hy nodig het. Fokken genius move! Amper soos daai Amerikaner wat met ‘n vuurhoutjie begin trade het en opge-eindig het met ‘n afbetaalde huis.

Dit vat nogals ballas in creativity om sulke kak af te pull. As jy van doodles, sketches, art bier en travelling hou, gaan check sy social media vibes uit:
Facebook
Instagram
Twitter 

Sal jy jou travels aanpak met fokol zak? Het jy al?
Hier is byvoorbeeld ‘n kort video summary van hoe hy vir al sy travels deur Suid-Amerika betaal het.

Deel met jou tjommies!

    griffinBlink Stefanus kan nie stil sit nie. Die Blink projek.

    Gooi Comment