putin-duik

2015 het gekak, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffinRek jou bek

My ou, as jy nog by die werk sit is daar iets fokken fout met jou. Dis al amper volgende jaar. Laat jou voete fokken geraas maak! Sommer na ons party toe.
putin-duik

Deel met jou tjommies!

    griffin2015 het gekak, kom ons fokken duik!

    Gooi Comment