102 tunes vir jou new year’s party. Happy new years solank, ou perd!

In Watkykjy Tips deur griffin1 Eiertjies

happy-2016Heita, hier is so laste reminder om ons vir hierdie befokte New Years Party te kom join.

Vir die ouens wat tuis gaan sit en braai en huil:

Ons het vir jou ‘n mix tape gemaak. Soos op laerskool. Ja, dis moerse fokken lame, ons weet.
Sal jy seblief met ons kys?

Hierso is vir jou ‘n lekker rock en 80s mix as jy te lui is om op new years heeltyd CDs te ruil, plate om te traai, tapes met potlode terug te ryg of net te slapgat is om jou eie playlist op te stel. Gooi hom deur jou sound system en jy hoef net eenkeer play te druk. Daar is so oor die 5 ure se kief tunes en ten minste vyf totally fokken gomgat marabs-tunes vir daai dronk buddy wat soos ‘n besete kont dans op kak soos Gangnam Style. In fact *kyk nervous rond* Gangnam Style is een van daai 5 poes tunes wat ons in die mix gegooi het. Ons is vreeslik jammer.

Nee wag. Ons is nie.


Deel met jou tjommies!

    griffin102 tunes vir jou new year’s party. Happy new years solank, ou perd!

    Comments

    Gooi Comment