Watkykjy se zef, dog fokken moeilike blokkiesraaisel. Nommer 1.

In griff se games deur griffin1 Eiertjies

Nouma dagsê al julle intektuele reuse, gomgatte en lui bliksems wat op ‘n Vrydag net lus is om kromrug te trek by die werk. Jy kan seker nie wag om te fokof nie, of hoe? Moenie vrees nie, boeta – ons het iets wat jou about die hele res van die dag kan besig hou, mits jy nie kroek nie. Welkom by Watkykjy se eerste zef, interactive blokkiesraaisel. Huilgenoot vibes op sy beste. Wees gewaarsku, hierdie blokkiesraaisel is fokken moeilik, veral as jy nie poef charfe soos ‘n professional nie.

Om julle so bietjie uit te help het ons so nege clues (daar is iets soos 22 woorde) in die vorm van pertrette geplaas en onder dit sal jy ons next level blokkiesraaisel vind. Click net in die wit blokkies om te begin. As jy regtig vashaak, kan jy op die “sê maar” knoppie click, maar wat is die pret daarin? Kyk of jy die storie kan uitfigure. Ons het darem ook een antwoord verniet gegee.

Wat wen jy? ‘n Ronde nul en ons vee die buitelyne uit. Maar jy kan die goose in die accounting met die Tjoeras-hare gaan tune jy’s die slimste fokker by die werk.

Laat ons gerus weet hoe dit gaan. En moenie fokken lieg nie. Ons ruik daai kak.

So paar visuele clues:

En nou kan jy jou brein breek:
Watkykjy se fokken zef, dog moeilike blokkiesraaisel nommer 1

This interactive crossword puzzle requires JavaScript and any recent web browser, including Windows Internet Explorer, Mozilla Firefox, Google Chrome, or Apple Safari. If you have disabled web page scripting, please re-enable it and refresh the page. If this web page is saved on your computer, you may need to click the yellow Information Bar at the top or bottom of the page to allow the puzzle to load.

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy se zef, dog fokken moeilike blokkiesraaisel. Nommer 1.

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Drie. Kon net drie fokken clues regkry. Dis die somer, dis die son. Ek is ‘n hopelose doos – dis al…

    Gooi Comment