Wat klink beter as Die Antwoord se Fatty Boom Boom? ‘n Metal cover daarvan.

In Die Antwoord, Kief musiek deur griffin

Die-Antwoord-fatty-boom-boomMoerse thanks aan Heindrich wat op hierdie kak afgekom het en vir ons aangestuur het. ‘n Metal cover van Die Antwoord se Fatty Boom Boom. Alliepad uit Norway uit deur ‘n bra genaamd Leo en dit klink befok! Norwegians is maar fokken weirdos, maar hulle smaak hulle metal amper so baie as wat ons biltong smaak.

Hy tune op sy YouTube channel: “I run a studio on the west side of Norway where I record and produce bands, do video work and play live shows. On my youtube channel there is lots of videos with covers, gear reviews , studio updates and other shenaningans.”

Die ou se channel is moerse fokken entertaining en dit lyk of hy kakbaie fun het, so gaan subscribe gerus. Daar is ‘n moerse klom videos. Hier is nog ‘n cover – The Beetles se Hey Jude.

Hierdie post is 86 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,662,786 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWat klink beter as Die Antwoord se Fatty Boom Boom? ‘n Metal cover daarvan.