So bietjie nuwe tunes deur local bands, Deity’s Muse en The Drift.

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Johannesburg-gebasseerde groove rock masjien, Deity’s Muse het hulle nuwe single, Satellites, sopas realease. Dit kom van hulle  Indiegogo funded album, Convergence af. Gaan check gerus hulle volgende twee gigs uit by Rumours en Sundowners:
7 November 2015: Rumours Lounge, Weltevreden Park
13 November 2015: Sundowners, Alberton

Check ook al hulle social what-whats uit nadat jy die video ge-speck het.

Website: www.deitysmuse.com
Twitter: https://twitter.com/deitysmuse
Facebook: https://www.facebook.com/deitysmuse

The Drift het met minder as 5 shows onder hulle belt reeds die kans gekry om vir die international metal band, Lamb of God te open toe hulle hier was in Januarie 2014. Hierdie jaar in Mei het die groove metal brasse Rumours Lounge oorgeneem vir  hulle tweede album, The Mountain Star se launch. Hulle het toe ook sommer die kans gevat om ‘n performance van die tune The Mountain te film. Dis net booze, heavy metal en headbanging. Soos dit behoort te wees. Die outjie is nou beskikbaar:

Website: www.thedriftza.co.za
Soundcloud: www.soundcloud.com/the-drift-za
Facebook: www.facebook.com/thedriftsa
Twitter: @TheDriftSA

Deel met jou tjommies!

    griffinSo bietjie nuwe tunes deur local bands, Deity’s Muse en The Drift.

    Gooi Comment