Sarah Hyland – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Modern Family is een van die beter sitcoms tans op TV. Dit trek nou al by season 7 wat so maand of wat terug begin het en Sarah Hyland tesame met Sophia Vergara (hulle lyk nogal asof hulle family kan wees) maak die show nog meer die moeite werd om te kyk. Sarah Hyland is meer cute as wat sy hot is wat dit weer meer hot maak as wat sy cute is. Fok, julle weet wat ons bedoel. Sy kom voor as die meer heilsame Hollywood tipe as wat mens gewoonlik kry. Totally aan die ander kant van die coin as die Charlie Sheen tipes wat hulle piele by alle gate indruk.

Tit-bits
Sy loop met een van haar pa se niere rond. Like in haar lyf, nie in ‘n blikkie om haar nek nie.
Sy het ‘n konterige, slanerige boyfriend, Matt Prokop (van High School Musical 3) gehad teen wie sy ‘n restraining order moes uitneem.
Sy lyk kakbaie soos Mila Kunis en die twee word gereeld met mekaar confuse.
Fietsry is nie een van haar sterk punte nie.

cute sarah hyland fire fighter sarah hyland halloween sarah hyland kort lang bene sarah hyland lang bene Sarah Hyland moerse hare Sarah Hyland ou merc sarah hyland oulike gesiggie Sarah Hyland pynappel sarah hyland rolskaatste sarah hyland romyskind Sarah Hyland rooi rokkie sarah hyland swart en wit Sarah Hyland tjoekie toe Sarah Hyland wit boobies sarah hyland

Deel met jou tjommies!

    griffinSarah Hyland – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment