Lekker fokken droogte in Suid-Afrika, huh?

In TOMS deur griffinRek jou bek

Suid-Afrika het lekker drogies en ons check bietjie wat aangaan met die government se kak daaromtrent in ons tweede episode van That Other Monday show. Gaan subscribe gerus om die channel se updates te kry en share dit met al jou soutie vriende en expat familie wat wil weet wat in ons befokte land aangaan.

Gooi vir jouself ‘n sterk koppie koffie in en haal daai marmite toebas uit jou kosblikkie uit wat jou goose vir jou met soveel liefde inderhaas aanmekaar gefok het. Dis die beste manier om van ten minste twaalf minute van ‘n tos Maandag ontslae te raak…

griffinLekker fokken droogte in Suid-Afrika, huh?

Gooi Comment