Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Die poes-koets gesien in die Woes rand
Johann
poeskoetsWant “Impotensie” sou ‘n simpel naam vir ‘n plaas wees…
Melt
impotensieGriffin
Ek en my vriende check altyd wie die zefste nommerplate afneem. Hier is n paar van DikFrik tot anibrand daar is even n fokken bybelvers daarin.
Roche
4bishop anibrand dikfrik lightie psalm 121Gespot in De Aar.
Wesley
De Aar-20151009-01208Skille kan nie smaak koop nie
Corne
skille kan nie smaak koop nieJis Griff
Tjek hierdie zef Opel Rekord van Brackenfell. Die ou soek seker ‘n 4X4 met ‘n seer hart. Bok-be-Fok in die wyntrein. Leer nog om te bestuur ook!!!
Cheers
Allie
Zef Brackenfell 1 Zef Brackenfell 2 Zef Brackenfell 3

Dag Griff,

Nou HIERDIE is Zef met styl – as dit nou nie ‘n contradiction in terms is daai nie.

Gespot by Hooters in PE, so in die opwarm voor die Bok-Puma “soen jou suster vir 3rde plek” game in RWC2015.

Sorry oor die kak beligting, maar ek moes die flash op my BlackOutBerry afsit, want na 4 jaar is die battery so gefok soos Heyneke Meyer se kanse om die Bokke af te rig vir RWC2019. Julle is mos goed met PhotoShop, so maak asseblief soos Heyneke Meyer se opvolger, en probeer die fokop red.

Groete,
Prof. Bokdrol
PE-marabseLekker pee-pot bo-op sy hoed met zef skoene!
Gespot in Weltevredenpark
Jannie
peepot-welteveredenpark

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment