Bizarre Bedonderde Donderdae – Die Operasie

In Bedonderde Donderdae deur griffin1 Eiertjies

Ja wat, dit het ons meer as ‘n fokken jaar geneem om weer een van ons simpel overdubbed videos uit te kak. Welkom terug, Bizarre Bedonderde Donderdae. Ons weet jy was gemis. Mag die vingers nie weer in die holle vashaak nie…

In hierdie week se episode besoek Paul ‘n mad scientist met ‘n moerse weird versoek vir ‘n moerse weird operasie. Kyk maar self.

Hierdie post is 84 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 533,332 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Die Operasie

Comments

Gooi Comment