Adele. Hello. Koebaai.

In Komix deur griffin1 Eiertjies

Adele se nuwe tune, Hello het YouTube records gebreek. Blykbaar is die lyrics ook baie soortgelyk aan Tom Waits se song, Martha uit 1973 uit. Het ou vettie by oom Tom gesteel? Wat skiem jy?
zombie-adele

Deel met jou tjommies!

    griffinAdele. Hello. Koebaai.

    Comments

    1. Willem Wikkelspies

      Dis is kak depressing. Dit sou dalk better gewees het as sy Lionel Richie se song gaan cover het

    Gooi Comment