Liewe Suid-Afrika, hoekom hou julle aan om kak uit te pomp?

In Kak Musiek deur griffin9 Eiertjies

“Jan Pierewaaier gaan kuier saam sy pelle met sy Ford bakkie en boere hoed. Sexy meisies by die klub hou nie van sy kleredrag en dans nie. Sy pelle trek hom beter aan en hy raak die katjie van die baan terwyl almal die pierewaaier dans doen saam Hans Drom! Pierewaaier beteken windgat of kroegloper in Nederlands.”

Issit? Vinnige Afrikaanse lessie:
Jy gaan kuier saam MET jou pelle of jy fokken dans saam MET iemand, jou absolute fokken verkakte nool. Jou Afrikaans het seker saam met jou verbeelding uit jou bakkie gebliksem, kop eerste.

Fok man, kan iemand dalk aan ons verduidelik waar die mark wat hierdie kak opvreet spawn? Ons wil die nes met Doom gaan spuit en aan die brand steek.

Sulke vreeslike fokken aaklig.

Deel met jou tjommies!

    griffinLiewe Suid-Afrika, hoekom hou julle aan om kak uit te pomp?

    Comments

    1. Kreeate

      Dis breindood, toon doof, slang kak soos dié wat veroorsaak dat ‘n mens spontaan will poesklappe uitdeel.

    2. ZombieEwok

      Ek moes my laptop aan die brand steek….. ek dink hy’t nou horrible-“musiek”-siekte…. :((

    3. Kreeate

      Terwyl ons nou op die trant van kak musiek is… wat het geword van die dubbel negatief in Afrikaans?

      Ek woon nou al jare lank in Swede, so as die “taal” ge-upgrade was, pleit ek bewusteloos.

      Dit is iets wat ek sien in talle Afrikaanse “musiek” videos. Die dubbel negatief is weg/missing/absent.

      “Ek wil nie verder sonder jou gaaaan!!”
      Waarom wil hulle ons nie uitlosss!!!
      “Dit moes nie so gebeurrr!

      etc. etc. ad nauseam.

      As enige iemand dalks inligting kan verskaf m.b.t. die awesigheid van die dubbel negatief in deesdae se “musiek” sal ek moontlik nie ontdankbaar wees NIE.

    4. SneakyRussian

      Wat in die fok… dai girls is no way legal nie, ek kry sulke lekker pedofiel vibes!

    Gooi Comment