Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Die haas gespot in Century City. Dit is wragtig ‘n electric kar en is vol drade en kak.
Seker meer gekos as die kar self. Kak seker as Eksdom die switch gooi.
Niel
century city 1 century city 2Skille kan nie smaak koop nie.
Corne
skille kan nie smaak koop nieSchrödinger’s droëwors. Hot or cold?
Henry
schroders droeworsLooking for Pretoria Technical High School on Google maps seems quite aggressive.
Leftbacks
pretoria techWat probeer die man van Roodepoort se?
Magdil
man van roodepoortI can’t think of any logical explanation for this. People on a game drive through the manicured suburb of Sandown. What’s happening?!?!
Marcelle
sandton game driveLekker wiele in Durban
Hendrie
lekker wiele in durban 2 lekker wiele in durban

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment