So vinnige vuile…

In Grapgat deur griffinRek jou bek

69Boetie spyker tog te lekker vir Saartjie en toe vra sy vir hom om haar klaar te maak met ‘n 69… Na so paar minute lê altwee bevredigd op hul rue toe Boetie onthou hy het ‘n tandarts afspraak. Bang dat die tandarts sy poesasem ruik, borsel hy sy bek sommer drie keer, flos twee keer en spoel dit ‘n paar keer met Listirene. Hy eet ook sommer ‘n hele bos pietersielie, want, so reken hy, net in case garlic en bosmossel familie is van mekaar…

By die tandarts gekom suig hy sommer ook twee Mint Imperials om heeltemal seker te wees. Hy loop in by die spreekkamer, gaan sit in die stoel en maak sy mond oop.
“Jirre, Boetman! Het jy ‘n 69 gehad voor jy hier aangekom het”? tune die tandarts.
“Hoekom”? vra Boetie
“Ruik my mond na kont”?
“Nee” tune oom tandarts
“Jou voorkop ruik soos kak!”

griffinSo vinnige vuile…

Gooi Comment