iron-maiden-harrybasco

Marabs skryf in vir #MaidenMission kompetisie en mis die punt soortvan…

In Kompetisie deur griffinRek jou bek

Hierdie ou het ingeskryf vir ons #MaidenMission kompetsie om ‘n CD en t-shirt te wen. Die kompetisie sluit Vrydag. Hy’t nogal die ballas gehad om sy eie kak te promote, maar ons plaas dit in elk geval want dit wys dik gees aan die bra se kant. Hy mag dalk net ‘n CD score, maar ons het nie vir ‘n fok 6xl shirts nie. Sorry, ou pel…

Hoesit Griff,
Hier is my entry vir die #MaidenMission kompetisie. Jammer dat ek een sekonde oor die tyd gegaan het, maar julle het getune 5 sekondes both ways gaan nie kak maak nie.
Hoop jy like dit.
Harry(basco)

Deel met jou tjommies!

    griffinMarabs skryf in vir #MaidenMission kompetisie en mis die punt soortvan…

    Gooi Comment