Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin1 Eiertjies

Lekker zefspotter vir ‘n Maandag.
Wayne
WTF BMWGotta love Mosselbaai…
Paul
hartjie-kazozpypKonstruksie voertuig op die R37 naby Burgersfort.
Charl
construction-vehicleSes exhausts. Moet seker kak vinnig wees! In Benoni.
Wayne
ses-kazozpypeHier in Karoo het ons Zef marabse wat vir ouens in Brakpan kan beduie. Sulke 80’s vibe Zefsters. Sien die ous is maar gebrekkig aan die Randelas hier. Hul kan net karre opzef met optelparte.
Stootfaan
karoo parteHi Griff
Winkelsentrum ryding in Durbanville… lyk my die kinders hier begin maar vroeg…
Craig H van Parow
parow-rydingLyk my in die Noord-Weste like die mense heavy van teabagging.
teabaging

Hierdie post is 8 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 76,842 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters

Comments

  1. dirkie

    Daai Honda is toevallig n CBX, ‘n 6 silinder 1000cc. Was nogal ‘n giftige bike op sy dag..dus, 6 kazos pype..

Gooi Comment