Emma Stone – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Daai lekker grootoog (natural) blondekop, Emma Stone het rolle vertolk in movies soos Easy A, Superbad (met daai irriterende kont, Jonah Hill) en Zombieland. Die twee Spiderman movies is sekerlik die enetjie wat jou laat spinnerakke in die stort gooi het. Sy lyk na ‘n moerse fun goose ook.

Kyk hoe sy byvoorbeeld vir Jimmy Fallon opfok met Lip Sync Batttle:

Tit-bits:
Sy het op die ouderdom van 15 haar ouers deur middel van ‘n Power Point presentation probeer orreed dat sy Hollywood toe wil fokof. Hulle het daarvoor geval.
Toe sy 7 jaar oud was het sy tydens gimnastiek van die parallel bars afgepoes en altwee haar arms gebreek. Eina fok!
Sy en haar ma dra matching tatoos wat deur Paul McCartney van die Beetles vir haar geteken is.
emma in fishnets emma ry wolskoeter emma stone cabaret emma stone dink so bietjie emma stone smeul op die naaibankie emma stone superzaber mooi boude emma stone mooi gesig emma stone staan in die hoekie emma stone

griffinEmma Stone – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment