Shakira – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Shakira is nogal ‘n kokkelol. ‘n Columbian kokkelol. Sorry, Shakira Isabel Mebarak Ripoll – dis haar volle naam. Sy het een van haar albums “Laundry Service” genoem, want wanneer sy verlief is, voel sy glo skoon en vars. Soos by ‘n local Griekse laundry service in daai klein shopping centre om die draai van jou af. Die teenoorgestele sou seker wees dat sy effens vuil voel wanneer sy bo-op ‘n wasmasjien sit op die critical spin cycle en skuldgenot die klein mannetjie in die boot so bietjie rondskud onder die koekdeksel.

Shakira het ook van die kakste pop-lyrics ooit neergepen:
Lucky that my lips not only mumble
They spill kisses like a fountain
Lucky that my breasts are small and humble
So you don’t confuse them with mountains

Fokken diep. Sy is ook verantwoordelik vir daai tos Waka-waka song wat die kak uit almal tydens die Soccer World Cup geirriteer het wat ons hier in SA ge-host het. Hier is so paar kiekies van die marabsie:
aitsa shakira oopketel Shakira Bikini Shoot - Los Angeles leathers op shakira netjies poeflobbe op shakira Shakira-Wallpapers-1 freshly gefokte hare shakira shakira trek draad shakira swaai hol Shakira-She-Wolf wit bikini aan shakira

Deel met jou tjommies!

    griffinShakira – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment