Daar was ‘n show, iewers in die UK wat een of ander tyd ge-air het, Made In Chelseas. Lucy Watson was in hierdie onbekende (heel moontlik verkakte show). Verder weet ons fokol van haar af, behalwe dat sy ‘n behoorlike stel poeflobbe besit.
Rol gou-gou enetjie met die hand uit voor jy verder pak vir Oppikoppi.
Hierdie post is 316 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,184,129 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap